Sal jy dit eet?

McDonald’s Italië het onlangs hul nuwe Sweety con Nutella-burger bekend gestel, waar die bekende kitskosmaatskappy Nutella op die broodjies smeer.

Talle mense het positief op dié toevoeging tot die spyskaart reageer en sosiale media het behoorlik gegons.

Hoewel die Sweety con Nutella kleiner is, bevat dit 257 kalorieë.

Die maatskappy beskryf hul nuwe produk as volg: “ʼn Sagte soetheid is hier wat jy nie sal kan weerstaan nie. Probeer Sweety con Nutella nou: ‘n sagte broodjie met ʼn romerige middel”

 

Latest News

COMMENTS

Parys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top