Skote klap in Vanderbijlpark

Die polisie het toegeslaan op 'n beweerde dwelmhuis. Foto: Jannie du Plessis
Die polisie het toegeslaan op 'n beweerde dwelmhuis. Foto: Jannie du Plessis

Die Herald se susterskoerant, Vaalweekblad se joernalis, Jannie du Plessis, is tans op die toneel en was byna in die slag toe die skote afgevuur word.

Sowat 50 Nigeriërs het intussen begin saamdrom en is in opstand teen die polisie.

Volgens inligting het een van die Nigeriërs ook ‘n oordosis dwelms ingekry na hy van die dwelms gesluk het.

Een van die polisiebeamptes het waarskuwingsskote afgevuur, na een van die mans hom glo geklap het. Hy is daarna deur nog van die mans platgetrek en aangerand.

IMG-20171010-WA0014-270x203

Latest News

COMMENTS

Parys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top