Valentynsdag is oor ‘n week en ‘n half

Met Februarie wat weer om die draai is, begin baie geliefdes reeds planne vir Valentynsdag op Woensdag die 14de maak.

Intussen is duisende rooi rose, een van die geskenke wat altyd gewild is vir Valentynsdag, besig om by die Living Gold roosplaas by Watersedge te groei. Dié roosplaas verkoop nie net rose op die plaaslike mark nie, maar
verskaf ook van dié pragtige blomme aan kettingwinkelgroepe landwyd.

Twee van Living Gold se werknemers, mee. Geoginah Mhlungu and Manana Mokgethi, het verlede Maandag
van die rooi rose wat oor die naweek gepluk is, gewys.

Latest News

COMMENTS

Parys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top