Drie vas oor polisieman se moord

policeP_4118633

Drie verdagtes is gistermiddag (6 Februarie) in Johannesburg inhegtenis geneem in verband met die moord van ń polisiebeampte.

Volgens lt. kol. Adele Myburgh, polisiewoordvoerder, is die beampte se voertuig ook gevind.

Die drie verdagtes sal Donderdag (8 Februarie) in die Klerksdorplandroshof verskyn op aanklag van moord.

Die jong beampte se lyk is eergisteraand (5 Februarie) omstreeks 21:30 in Klerksdorp deur ń motoris raak gesien. Met die polisie se aankoms is veelvuldige steekwonde aan sy lyf gevind.

Latest News

COMMENTS

Parys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top