Bejaardes in die duister

Hier kan een van die stukkende ligte net binne die grensdraad van Eureka Park gesien word.

Inwoners het al só ver gegaan om hulp van ‘n gemeente van die Hervormde Kerk te kry om die ligte te herstel. Ondanks die feit dat verskeie nuwe gloeilampe al maande gelede deur dié barmhartige Samaritane gekoop is, het die munisipaliteit dit steeds nie ingesit nie.

Die munisipaliteit het verlede week by navraag gesê dat hulle eers dié werk sal kan doen wanneer hulle die kraan, wat vir die werk gebruik moet word, terugkry omdat dit vir herstelwerk gestuur is.

 

Latest News

COMMENTS

Parys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top