Betogers versper weer N12

FACEBOOK/Leonie Jonker

Die N12 tussen Klerksdorp en Ikageng is vandag (11 September) weer deur betogers met brandende bande versper.

Betogers het Saterdagoggend (8 September) ook die pad versper.

Die mense betoog glo teen die manier wat erwe in die area uit gedeel word asook dienslewering.

Die pad is in albei rigtings versper. Motoriste is aanbeveel om alternatiewe roetes te ry.

Latest News

COMMENTS

Parys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top