Callies ruiter presteer

Melissa Hibbert, ‘n graad 9-leerder aan Hoërskool Carletonville, het na afloop van verskeie skoue van die Suid-Afrikaanse Nasionale Skole-perdry Assosiasie (SANESA) haar Gauteng-kleure vir perdry verwerf.

Sy het die skool op 2 en 3 Oktober tydens die nasionale skolekampioenskappe in Parys verteenwoordig.

NB CARS 5X5

Latest News

COMMENTS

Parys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top