Community

70 000 stroom Aardklop toe!

Ten spyte van die moeilike ekonomiese omstandighede en aanhoudende styging van die brandstofpryse, was daar vanjaar steeds sowat 70 000 mense wat vanoor die hele land op Potchefstroom toegesak het vir Suid-Afrika se gewildste fees.

Spesiale dag ten bate van DBV

Inwoners kan môre, Saterdag 13 Oktober, hul troeteldiere na Kraalkop Hotel vir ‘n spesiale uitstappie ten bate van die Carletonville Dierebeskermingsvereniging (DBV) neem.

Jarelange inwoner oorlede

‘n Jarelange inwoner van Carletonville is op 10 September in die ouderdom van 82 jaar oorlede.

Help with Callies blanket run

With the memory of the past winter’s cold nights still fresh in their minds, a local school has already decided to get a new project going for next winter.

Talle pragtige diere by DBV

Verskeie lieflike troeteldiere is tans by die Carletonville Dierebeskermingsvereniging (DBV) na nuwe huise op soek.

Angus Buchan coming to Potchefstroom

After the ‘It’s Time’ event in Bloemfontein on 22 April 2017, the Potchefstroom church leaders took on the challenge to go back to their city and turn the communities to God.

Parys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top