Sport

shutterstock_50451382

Kranige liggaamsbouer presteer

Bianca van der Berg, ‘n lid van die Warerrite Gym in Fochville het onlangs ‘n derde plek verower by die IFBB Suid-Afrikaanse Liggaamsbou kampioenskappe wat vanjaar in Durban aangebied is.
Wes Wits se rugbyspanne het die afgelope naweek teen hul groot vyande, Harlequins, in die semi-finale van hul liga te staan gekom.

Wes Wits eindig seisoen

Wes Wits se rugbyspanne het die afgelope naweek teen hul groot vyande, Harlequins, in die semi-finale van hul liga te staan gekom.
Rugby

Gemengde welslae vir Wits Wes

Wes Wits Rugbyklub se spanne het die afgelope naweek gemengde welslae in wedstryde teen die Khosa rugbyklub van Krugersdorp gehad.
Die halfeindronde van die Valke se liga om die Beeldtrofee vir grootskole is Saterdag in Meyerton by die Hoërskool Dr. Malan aangebied. Vaalweekblad was daar om al die aksie vas te vang. Foto's: Ettienne van Rensburg

Beeldtrofee 2015

Die halfeindronde van die Valke se liga om die Beeldtrofee vir grootskole is Saterdag in Meyerton by die Hoërskool Dr. Malan aangebied. Vaalweekblad was daar om al die aksie vas te vang. Foto’s: Ettienne van Rensburg

Parys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top