Health

AibKgbLET

Healthy Mom=Healthy Family

The period following the birth of a baby is fundamental to both the survival of the new child, but also for the quality of life of the mother as well.
Illustrasiefoto.

Canine Distemper (Hondesiekte)

‘n Buurdorp het op die oomblik ‘n uitbraak van Hondesiekte en alle eienaars moet onthou om hul diere teen die siekte in te ent.

Take the first step to becoming a financially confident woman

Taking charge of your finances can be daunting. Some people choose not to because they prefer to live in denial rather than deal with the reality of their situation. Others have no alternative, but are intimidated because they don’t know where to start.
Diabetes

642 million people will live with Diabetes by 2040

415 million people currently live with diabetes, with this figure expected to grow to 642 million people by 2040 according to the International Diabetes Federation (IDF). More distressingly, for the first time it is estimated there are now more than half a million children aged 14 and younger living with type 1 diabetes according to the 7th IDF Diabetes Atlas.

Sal jy dit eet?

McDonald’s Italië het onlangs hul nuwe Sweety con Nutella-burger bekend gestel, waar die bekende kitskosmaatskappy Nutella op die broodjies smeer. Talle mense het positief op dié toevoeging tot die spyskaart reageer en sosiale media het behoorlik gegons. Hoewel die Sweety con Nutella kleiner is, bevat dit 257 kalorieë. Die maatskappy beskryf hul nuwe produk as
IMG_8942

Niks kry klein Marko onder nie

Met sy bruin ogies en mooi glimlag lyk Marko soos ‘n gewone seuntjie. Dit is eers wanneer hy begin loop en sy hempie uittrek, dat jy kan sien daar is groot fout met die klein lyfie.
Martie Geertsema (links) is twee en 'n half jaar gelede met Pulmonêre hipertensie gediagnoseer. Sy moet van duur medikasie gebruik maak om haar korttermyn aan die lewe te hou. Haar grootste behoefte is om 'n dubbele longoorplanting te kry en ook om bewusmaking van die siekte te bevorder om ander te help. Haar ma, Ans (regs) is een van haar steunpilare.

Daar is hoop met elke asemhaling

Om asem te haal is vir die meeste mense ‘n onbewustelike gewoonte, maar vir Martie Geertsema is elke stukkie suurstof ‘n seën van bo, omdat sy ander van haar terminale siekte kan bewus maak. Hierdie merkwaardige vrou se vrolike persoonlikheid is iets ongewoon en in sterk kontras vir iemand wat met pulmonêre hipertensie gediagnoseer is…
396015_1280x720

Silent fireworks in respect of animals

Any large celebration that involves fireworks is fun, but while we enjoy the sounds and sights of colourful explosions overhead, our animals feel very differently.
0F6A3967copy-Large-267x400

Groei ‘n mo vir ‘n bro

Movember is hier en dit beteken dat mans wêreldwyd snorre groei om bewustheid oor gesondheidskwessies soos prostaat- en testikulêre kanker te skep.

Parys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top