Lifestyle

IMG_8942

Niks kry klein Marko onder nie

Met sy bruin ogies en mooi glimlag lyk Marko soos ‘n gewone seuntjie. Dit is eers wanneer hy begin loop en sy hempie uittrek, dat jy kan sien daar is groot fout met die klein lyfie.
Martie Geertsema (links) is twee en 'n half jaar gelede met Pulmonêre hipertensie gediagnoseer. Sy moet van duur medikasie gebruik maak om haar korttermyn aan die lewe te hou. Haar grootste behoefte is om 'n dubbele longoorplanting te kry en ook om bewusmaking van die siekte te bevorder om ander te help. Haar ma, Ans (regs) is een van haar steunpilare.

Daar is hoop met elke asemhaling

Om asem te haal is vir die meeste mense ‘n onbewustelike gewoonte, maar vir Martie Geertsema is elke stukkie suurstof ‘n seën van bo, omdat sy ander van haar terminale siekte kan bewus maak. Hierdie merkwaardige vrou se vrolike persoonlikheid is iets ongewoon en in sterk kontras vir iemand wat met pulmonêre hipertensie gediagnoseer is…
396015_1280x720

Silent fireworks in respect of animals

Any large celebration that involves fireworks is fun, but while we enjoy the sounds and sights of colourful explosions overhead, our animals feel very differently.
0F6A3967copy-Large-267x400

Groei ‘n mo vir ‘n bro

Movember is hier en dit beteken dat mans wêreldwyd snorre groei om bewustheid oor gesondheidskwessies soos prostaat- en testikulêre kanker te skep.
Leanie-foto-1-Medium

Ma veg verbete teen kanker

Ons almal is bewus van kanker, maar dit is eers wanneer dié siekte iemand naby jou tref dat jy werklik die uitdagings wat daarmee gepaard gaan, besef.
download (1)

Stroke – Are you at risk of a brain attack?

With 28 October to 3 November being World Stroke Week and today, 29 October, being World Stroke Day, ER24 is urging people to educate themselves about the condition.
brownies

Nutritional-advice-for-students-writing-exams

Our brains are a complex network of billions of neurons, each connecting to thousands of other neurons in a continual “ripple” of activity resulting in, on average, 6 000 thoughts a day. During exams, and times of great stress, our brain activity goes into overdrive, so to speak, with more “connections” taking place than there are trees and their leaves in the entire Amazon rainforest!

Parys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top