20 jaar gelede

16 Junie 1995 voorblad

Meer as R3 miljoen maandeliks buite stad bestee

In ’n ondersoek wat die Herald in 1995 in samewerking met die Adviesburo vir Kleinsakeondernemings laat doen het, is beraam dat nagenoeg R3,3 miljoen maandeliks net aan kruideniersware alleen buite die stad bestee word.
20 jaar gelede

Businessmen’s apathy slated

Die Carletonville Herald het weer oor ‘n verskeidenheid nuusgebeure in sy uitgawe van 20 jaar gelede berig.
20 jaar gelede

Man brutally attacked and stabbed

Die Herald het weer oor verskeie nuusberigte in sy uitgawe van 20 jaar gelede berig. A Carletonville man was brutally attacked and stabbed by three unknown assailants while a nearby security guard allegedly stood by and watched without going to his assistance. Three unidentified men approached him, and without warning, attacked. A fierce fight followed
Voorblad 24 Februarie 1995

Barolong druk stadsraad oor grond

In die uitgawe van 24 Februarie 1995 berig die Herald op die voorblad dat die Barolong die stadsraad weer onder druk plaas oor die grond ten weste van Potchefstroom. Die Barolong meen dat dié grond vroeër aan hulle behoort het en het gedreig om dit te gaan beset. Die grond is geleë wes van die
20 jaar gelede

Buurman skiet inbreker dood

Die Herald het weer oor ‘n verskeidenheid gebeure in sy uitgawe van 20 jaar gelede berig. Die manhaftige poging van ‘n man wat sy buurvrou tydens ‘n inbraak te hulp gesnel het, het daartoe gelei dat een van die inbrekers doodgeskiet is. Volgens ‘n woordvoerder van die polisie het me. Maria Cathrina Pieterse (54) van
20 jaar gelede

Gesinsmoord skok egpaar se kinders

Die Carletonville Herald het in sy uitgawe van 20 jaar gelede weer oor ‘n verskeidenheid nuusgebeure berig. Terwyl ‘n seun sy ma se laaste woorde oor die telefoon aangehoor het, het hy gehoor hoe ‘n skoot in die agtergrond klap. Mev. Hester Johanna Sophia Stadler (60) en haar man, mnr. Jan Dirk Stadler (64), van

20 Jaar gelde in Carletonville Herald

Seuntjie (3) sterf tragies, pa ernstig Die Herald het weer oor verskeie nuusgebeure in sy uitgawe van 20 jaar gelede berig. Die driejarige seuntjie van ‘n polisiekaptein van Carletonville is tragies dood en sy pa ernstig beseer toe hulle voertuig teen beeste op die teerpad naby die Doornfontein Goudmyn gebots het. Kapt. Tommie Thomson (32)

Parys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top