20 jaar gelede

Polio-gevaar kry aandag, skryf Herald in 1995

Die hoofberig in die Herald van 9 Mei 1995 gaan oor die groot veldtog wat geloods is om landwyd alle kinders onder vyf jaar, polioslukstof te gee. Dit het gevolg nadat verskeie gevalle van dié hoogsaansteeklike en aanmeldbare siekte in Suid-Afrika aangemeld is. Die veldtog is oor drie dae gedoen en al het kinders voor…

Parys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top