Sport

Die atlete wat hul staal tydens die SA landloopkampioenskap op 9 September gewys het, is voor: Annalisa Freese en Vanessa Cordier. Agter: Schaney de Haas en Lood Cordier.

Landlopers raap medaljes op

Atlete van die Carletonville Harriers het die afgelope naweek tydens die Suid-Afrikaanse landloopkampioenskap in Potchefstroom presteer.
span foto

Callies se o.14s is dubbele kampioene

‘n Ongelooflike rugbyseisoen van sewe maande het Saterdag, 26 Augustus tot ‘n einde gekom vir Callies se 26 o.14 rugbyspelers.
Meyer du Plessis (regs) ontvang sy trofee as wenner van Danie van Huyssteen, 'n direkteur van SADPA South African Defensive Pistol Association (SADPA).

Plaaslike skut derde beste in die land

‘n Skut van die omgewing is tans een van die bestes in die land, nadat hy en ander skuts die afgelope naweek die omgewing se naam hoog gehou het tydens dié sport se Afrika-kampioenskappe.
IMG-20170711-WA0004

Special charity race on Saturday

People who want to support a good cause while staying fit can take part in a charity race in Carletonville on Saturday.

Parys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top