Springbok skepskoplegende is nou ‘n Potchefstromer

    Jannie de Beer, die 1999 rugbywêreldbeker losskakel wat vir sy vyf skepskoppe in die kwarteindstryd teen Engeland bekendheid verwerf het, vertel meer oor daardie wedstryd, sy Springbokloopbaan as ook sy nuwe planne en hart vir die gemeenskap in Potchefstroom.

    Kyk die video hier:

    Latest Videos

    COMMENTS

    Parys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
    Top