VIDEO: Werkers betoog voor munisipale kantoor

    Werkers het vanoggend (3 September) omstreeks 09:00 voor die munisipale kantoor begin betoog.

    Die polisie is op die toneel om die situasie dop te hou. Hoewel daar nog min werkers is, is daar glo nog op pad na die kantoor.
    Dit blyk asof die werkers betoog omdat hulle nog nie geld ontvang het nie.
    Mense word gewaarsku om versigtig te wees as hulle vandag die munisipale kantoor moet besoek.

    Latest Videos

    COMMENTS

    Parys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
    Top